Om die maand van liefde af te sluit is die bejaardes van die Green Lillies in samewerking met Age in Action met ’n spesiale Valentynsdagete bederf. Die geleentheid was ’n reuse-sukses.


Maand van liefde met ete afgesluit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025