Laerskool Vredenburg se o.11-hokkiespan het die seisoen op ’n hoë noot afgesluit toe die span onlangs sy mededingers van Dirkie Uys in Moorreesburg geklop het.


LS Vredenburg se o.11-hokkiespan wys Dirkie Uys hoe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article