Graag wil ek en my seun, Johen Pietersen, ons dankbaarheid aan almal uitspreek wat bereid was om met die onkostes van Johen se Bolandhokkietoernooi, wat in Pietermaritzburg plaasgevind het, te help.

Ons bedank Hugo Blignault van Slimsun in Malmesbury, Van Dyk-steengroewe, John Brand, Anton Tallies van Tallie Marine, Pieter 4×4 Direct, Hester Bock en Minnie von Zeuner.

Francis Pietersen

Vredenburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article