Die atlete van Steenberg’s Cove Primêr se Blou-huis het as wenners uit die stryd getree by dié skool se interhuis-byeenkoms. Die groep leerders het beslis hul staal op die baan en veld gewys.


Leerders wys hul staal op atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article