In Desember 2020 het leerders van Steenberg Cove Primêr trofeë ontvang vir hul goeie werk. Die skool was bevoorreg om Juffrou Minnie von Zeuner as gas te hê om die oorhandiging te doen. “Ons as skool is baie dankbaar vir haar liefde en omgee vir die skool en ons kinders. Ons is ook baie trots op elke leerder wat in 2020 hul heel beste gegee het op alle moontlike vlakke ten spyte van die vreemde en uitdagende tye.”


Leerders vir goeie werk beloon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article