Leerders pak die bul by die horings

Groot opgewondenheid het onder die graad 1-leerders in die Weskus geheers wat Maandag 15 Februarie met hul skoolloopbaan begin het.

Die onderwysers het almal laat welkom voel.

You need to be Logged In to leave a comment.