Die leerders van St. Andrews Primêr in Saldanha het onlangs ’n Kaapse draai gemaak en verskeie besienswaardighede besoek. Die gr. 3-leerders het die Twee Oseane Akwarium baie geniet.


Leerders maak Kaapse draai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article