Kansa het Woensdag 27 November Jurie Hayes Primêr besoek om ’n “Sprayathon” te hou. Benewens die nuwe haarstyle en kleurryke hare is die leerders ook geleer hoe om sonslim dié vakansie te wees.


Leerders deel van Kansa se ‘Sprayathon’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article