Steenberg’s Cove Primêre Skool is baie trots op sy gr. 1- tot gr. 7-leerders wat deelgeneem het aan die eisteddfod. Die leerders het in die Afrikaans- en Engels-kategorieë deelgeneem en het twee brons, 14 silwer, 13 goud en twee cum laude-toekennings verwerf.


Leerders blink uit by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article