Die Verteenwoordigende Leerderraad van Jurie Hayes Primêr het Donderdag 8 Augustus aan die Chemfos-gemeenskap teruggegee. Die leerders het warm sop en broodjies aan lede van die gemeenskap uitgedeel. Op die foto staan Akum Sinyile, Elethu Mqele, Lihamy Menas, Theonay Snyders, Anuschka Cupido, Zewah Engelbrecht, Adrian April (hoofseun) en Cruz Frans.


Leerderraad dien ook die gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025