Langebaan Primêr het vandeesmaand vele atlete gehad wat aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem het. Atlete van die WP, Boland, SWD en Sentraal Karoo het almal deelgeneem. Onder die uitblinkers was Lee-Ann Warnick (o.12, 150 m), Jason Ocks (o.13, vyfde in 800 m), Valentino Beukes (o.13, vyfde in 1 500 m), Jadon Ocks (o.13, agtste in 800 m) en Marly Geduld (o.12, vierde in 1 200 m).


Langebaan se uitblinkers kry medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article