Laerskool Vredenburg se junior en senior koor het vandeesmaand deurgedring tot die eindronde van die Sing in harmonie-kompetisie. Dié kompetisie is volgens die organiseerders die grootste skolekoorkompetisie in die land. Loer gerus op die skool se Facebook-blad vir video’s van die kore se optredes. Foto:


Laerskool Vredenburg-kore sing in harmonie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025