Hoërskool Vredenburg het op Maandag 6 Oktober met trots sy nuwe hoofleiers vir 2026 aangekondig. Kristi Coetzee is die nuwe hoofmeisie en Shikil Sahadew die hoofseun vir 2026.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025