Hoërskool Dirkie Uys se o.19A-krieketspan het vanjaar op ’n hoë noot begin en die drie wedstryde wat hulle in die eerste week gespeel het, almal gewen.


Krieketspan slaan ’n ses aan die begin van die jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article