Die Vredenburg/Saldanha-krieketklub het Woensdag 16 Oktober minikrieket vir die leerders van plaaslike laerskole aangebied. Die skool het die klub bedank vir die wedstryde wat gereël is. Noordhoek Primêr was die gasheerskool en die skole wat deelgeneem het, was Hoërskool Velddrif, Panorama, Steenberg’s Cove, St. Andrews, Jurie Hayes, Hopefield, St. Helenabaai Primêre Skool en Laerskool Vredenburg.


Krieket bring skole byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article