Oefen jou breinspiere met hierdie Sudoku-kopkrappers.

Weslander sal, na gelang van plek, poog om weekliks twee nuwe Sudoku-raaisels te plaas.

Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal volgende week in Weslander verskyn.

Onder is die antwoorde van verlede keer se kopkrappers.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article