• Netbalafrigter van Saldanha se moordenaar kry 25 jaar tronkstraf:
Justice was served for us as a family. Rest in peace, cousin, and fly high, angel. – Chardonay Jacobs
Dankie Here dat ons justice gekry het vir Rico. – Leanne Fransman
Hoekom nie lewenslank nie? Oor vyf jaar is hy uit op parool vir “goeie gedrag en bejammering”. – Johan de Beer
Hy moes lewenslank gekry het. Moordenaars moet nooit weer vry buite rondloop nie. – Njanet Coetzee
• Talle dakloos weens swaar reën:
Ons almal weet winter kom elke jaar. Dis nie ‘n nuwe ding nie. As jy ‘n huisie opslaan op jou eie, sorg dat jy hom reg opslaan. Ons wil verbaas wees as die winter hier is en ons is onvoorbereid. En as jy nie weet nie, dit kom weer volgende jaar. – Zenobia Steenkamp
This problem is probably years of no service delivery in terms of municipality not cleaning the drains, years of built-up sand and land erosion. – Mawiles van Wyk
Die oplossing vir die probleem is die verskuiwing van die hele Middelpos na die gebied langs die Weskusskool. ‘n Hele onwikkeling om ‘n nuwe woonbuurt daar te vestig, moet plaasvind. Middelpos is ongeskik vir menslike huisvesting. [Met die] volgende reën gaan dit erger wees met ‘n groter gebied onder water. – Bernard Makatees