• Soos lesers weet, ry voertuigbestuurders darem gevaarlik in ons dorp. Hulle stop nie by stoptekens hier in Klootjiekloofstraat nie. Dis gevaarlik en die nuwe pad wat by Klootjiekloofstraat aansluit, is gevaarlik, want die bestuurder wat moet links draai, stop nie. Jy het ry-voorrang, maar hulle sê jy moet stop. Ek ry nou al van 1979 af, maar ek vrees vir dié wat nie stop nie. – Vredenburg-inwoner

• Joshlin Smith-saak: Regter lewer uitspraak oor toelaatbaarheid van bekentenisse: Ja, hierdie het eintlik maar net oor die twee se verklarings en bekentenisse gegaan. Ek glo nie Kelly het ‘n bekentenis gedoen nie. Ek glo sy sal op die een of ander tyd onder kruisverhoor geneem word. Dit vat net super lank en ek is seker die hele land / wêreld wag in spanning vir daardie oomblik. – Izelle Maas

• West Coast ready for Easter weekend: Always courteous. Feel safer on the roads knowing they are there.– Glenda Lee Williams Kirton

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article