Topolino Privaatskool in Langebaan pronk vanjaar met talle wenners wat aan die Wes-Bolandse eisteddfod deelgeneem het. Die skool se junior koor het die prys in hul afdeling gewen.


Koor wys hy kan saam met die bestes sing

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article