Teen korrupsie, teen misdaad en “meedoënlose patriotte” – dít is hoe die United Independent Movement (UIM) homself beskryf. Weskussers wat meer oor die party wil weet, kan vandeesweek by hulle aansluit wanneer hulle die Weskus-streek Vrydag 3 en Saterdag 4 Maart besoek. Aanvanklik het die UIM as ’n burgerlike samelewingsbeweging begin. Die leier, Neil de Beer, voormalige sekretarisgeneraal van die Afrika-unie, ’n internasionale sakeman en voormalige nasionale veiligheidsadviseur van Nelson Mandela, is vandeesweek in die Weskus. Kontak Millissa Smit by 071 317 1540.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article