Jurie Hayes Primêr is trots op al sy leerders se uitstekende eisteddfod-prestasies. Die leerders het hul pryse by die Kultuuraand, wat op Donderdag 23 Oktober plaasgevind het, ontvang. Vier leerders is as Wes-Boland- eisteddfod-pryswenners aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025