Jurie Hayes Primêr het aan die onlangse Wes-Boland-eisteddfod deelgeneem. Dié skool se leerders van die interfase het gesamentlik 25 cum laude, 70 goue, 40 silwer- en 11 bronssertifikate gewen.Foto:


Jurie Hayes Primêr se kultuurtrots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article