Jaydean Farmer, ’n gr. 8- leerder aan Diazville Primêre skool, is gekies om aan die Interstreek-skaak­kam­pioenskap van Vrydag 17 tot Sondag 19 Maart te gaan deelneem.


Jaydean deur na skaakstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article