Ná ‘n suksesvolle prysuitdeling by die Hoërskool Porterville is die skool trots om sy leiers vir 2026 aan te kondig. Brionay Sass is die laerskool-hoofmeisie en Jordaan Redelinghuys die laerskool-hoofseun.

Lara Louw (hoërskool-onderhoofmeisie), Desnine Bekeur (hoërskool-hoofmeisie), Heinrich Redelinghuys (hoërskool- hoofseun) en Ryan Witbooi (hoërskool-onderhoofseun).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article