Die Hoërskool Hopefield het onlangs sy laerskool-VRL aangekondig: Emma Melck, Nina Slabber (hoofmeisie), Janco Britz (hoofseun), Enzo Lurie is aan die stuur van sake en (voor) Anja Laubscher, Minke September, Nikolé Botha en Jeandré Stander. Saam is onderwyser Johan v. Zyl.


Hopefield wys topleiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 December 2025
    Weslander E-Edition – 4 December 2025

Gift this article