Agt van Hoërskool Hopefield se leerders het Wes-Boland by die Boland-rugbyproewe verteenwoordig en is vir die o.16- en o.18- Boland-oefengroepe gekies. Die groep is Rob Hatem, Nathan Engelbrecht, Denmar Jacobs, Riaan Vraagom, Bradley Swart, Ricus Snyman, Logan Strydom en JP Bekker.


Hoopvolle spelers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article