Die brandweer het Jurie Hayes Primêr Vrydag 2 Augustus besoek. Die leerders het ook die skool se brandplan geoefen, waarna die brandweermanne die proses evalueer het. Links is die graad R-klasse.


Hoë besoek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article