Hengelaars van Jurie Hayes Primêr het onlangs aan die 2018-’19-skole-hengel-kompetisie vir o.12- en o.16-leerders deelgeneem. Die groep is Ettiene Bester, Tashwin Lottering, Jaydin Coetzee, Elvis Rutizira (silwer), Joshua Walters, Davino Bambiso (goud), Mckyle Krige en Ronaldoe Fleur (afwesig) wat brons verower het. Die groep is onder leiding van die onderwyser Morne Baron.


Hengelaars maak seker grotes kom nie weg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article