Joshlin Smith was net ses jaar oud toe sy in Februarie verlede jaar as vermis aangemeld is.

Joshlin se ma, nog twee SKULDIG

‘Mag as Joshlin se versorgers misbruik’ – regter Nathan Erasmus

Foto’s bo: Kelly Smith hoor die afgelope Vrydag (2 Mei) haar lot aan terwyl regter Nathan Erasmus sy uitspraak in die hooggeregshofsaak lewer, waarin sy en haar twee medebeskuldigdes, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn, tereggestaan het op aanklagte van ontvoering en mensehandel, wat verband hou met die verdwyning van Kelly se sesjarige dogter, Joshlin. Al drie is op die aanklagte teen hulle skuldig bevind. Foto’s: Alida Buckle

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article