Joshlin Smith-saak
My persoonlike opinion: Kelly en kie gaan sit vir 25 jaar plus. Daar is persoonlike dokumente, klere en meubels, moontlik is daar opdrag gegee deur die beskuldigdes om die huis te vernietig. – Morris Manuel
Ek praat Kelly se optrede nie goed nie, maar haar hele lewe se omstandighede was nie goed nie! En asseblief, moet haar nie vergelyk met haar suksesvolle suster nie – twee verskillende individue in dieselfde gesin. – Audrey Potgieter-Thom
Moenie haar omstandighede gebruik as verskoning nie; oordeel kom ons nie toe nie. God het die laaste sê; wat ook al gebeur, dit was dan Sy wil. – Carmy Vught

