Steenbergs Cove Primêr se vorige skoolhoof, Virginia Vraagom, het met haar aftrede groot skoene gelaat om te vul, maar volgens die skoolgemeenskap lyk dit asof Anthony Muller die regte opvolger is. Vraagom het onlangs uitgetree en Muller is vandeesmaand amptelik as die nuwe skoolhoof aangestel.


Groot skoene om te vul

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article