Altesaam 34 van Laerskool Vredenburg se gr. R-leerders het hul “gradeplegtigheid” Donderdag 26 November en Vrydag 27 November gevier. Yané Human (links) staan by haar juffrou, Peppie Muller, en en die skoolhoof, André Muller. Foto’s: Nicholi Dipaola Photograph


Graad-R’s ‘vang graad’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article