Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is die afgelope Saterdag (5 Julie) in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind.

Sy is Maandag (7 Julie) op borgtog vrygelaat, maar ‘n saak van handel in dwelms is nog teen haar aangemeld. Sy is in September 2024 vir dié saak aangekeer. Sy is in 2017 ook in hegtenis geneem en aan die onwettige verkoop van alkohol skuldig bevind en in 2005 is sy in die Bellville-handelshof aan bedrog skuldig bevind.

Nóg kabels waarop afgekom is. Foto: SAPD
Die polisie het ook op dié kabels afgekom. Foto: SAPD

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 6 November 2025
    Weslander E-Edition – 6 November 2025