Steynville Sekondêr het vanjaar talle atletiekpresteerders gehad wat vir die Wes-Boland-atletiekspan gekies is. By hul afrigter, A. Otto (links agter), is die atlete Juan Adams, Melchoir Ruiters en Chadlin Julius. Voor is Stephan Alexander, Brandon Afrika, Fabian Abrahams, Gaylynne Faro, Wilbury Klaasen en Nickayle Faro. Foto: Foto:


Gekies vir Wes-Boland

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025