Ouers en voornemende ouers van Elim-kleuterskool, voorheen geleë by die AGS-kerk in Louwville, moet kennis neem dat hierdie vroeë kinderontwikkelingsentrum in Vredenburg na die Church of Christ naby Hoërskool Louwville verhuis het. Inskrywings open op 15 Januarie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article