Die Suid-Afrikaanse sanger Elandré (foto) tree Donderdag 26 Junie by Kapstadt Brauhaus in Langebaan op. • Sodra jou kaartjie gekoop is, word ‘n tafel outomaties aan jou toegewys. Die deure open om 18:00 en die vertoning begin om en by 20:00.

Elandré
Elandré

Kapstadt Brauhaus is ‘n werkende restaurant; dus sal kos en drankies ook gedurende die vertoning bedien word.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025