Die kleinspan van Curro Castle in Langebaan het hul jaar met ’n vrolike konsert op 6 November afgesluit. Die tema van die konsert was die sirkus. Bo is groep 5 E se kleinspan in hul oulike konsert-uitrustings.


Eerste virtuele Curro Castle-konsert ’n groot sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025