Hoërskool Hopefield se Graad 8-leerders het die skoolklok ná hul week van oriëntering met groot opgewondenheid gelui. Dit is hul inlywing by die Hoërskool Hopefield-familie, en ’n tradisie wat deur die matrieks van 2018 begin is. Die gr. 8-leerders van 2021 sal die klok weer ná matriek lui wanneer hulle die skool verlaat. Keaton Julies (links) staan by Gian Franco Theron wat die klok lui.


Eerste klok lui vir graad-8’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article