Jamie-Lee Mitchels en Caden Wilson van Hoërskool Vredenburg is onlangs in die Weskus-skaakspan opgeneem. Dié twee sal later aan proewe in Kaapstad deelneem waar hulle hoop om na die Wes-Kaap-span deur te dring.


Dié twee ken ’n paar skuiwe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article