Twee van Langebaan Stars Gimnastiekklub se lede het Vrydag (9 Augustus) by die Wes-Kaapse provinsiale kampioenskap in Kaapstad uitgeblink.Langebaan Stars Gimnastiekklub het goud en silwer gewen. Ankia van Zyl (links) het goud vir Euro Trampolien gewen en silwer vir tuimel in die 13- tot 14-jaar-ouderdomsgroep, vlak 1 en 3 en Zanje Barkhuizen (regs) het ’n silwermedalje vir tuimel vir ses- tot sewejariges, vlak 1, gewen.


  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025