Diazville leerders ‘wow’ kompetisie

Leerders van Diazville Primêr het Dinsdag 27 Augustus aan die WOW-distrik-spelfees in Piketberg deelgeneem.


Leerders van Diazville Primêr het Dinsdag 27 Augustus aan die WOW-distrik-spelfees in Piketberg deelgeneem.

Die skool is baie trots op al die leerders.. Lucharnay Mouton (graad 2: Afrikaans);. Anastacia Nel (graad 4: Afrikaans). Auscar Adams (graad 4: Afrikaans). Robenique Rohman (graad 5: Afrikaans). Elmien Mentor (graad 5: Engels) . Oscar May (graad 5: Engels) . Anchen Brandt (graad 7: Engels) . Schebachne Martins (graad 7: Engels)

Oscar May het ’n tweede plek algeheel in die graad 5 Engels-afdeling losgespel.

You need to be Logged In to leave a comment.