Witteklip-dagsorg het onlangs ’n debutantebal gehou. Die wenners was Zahid Williams (tweede prins), Jadian Rudolph (mnr. Witteklip), Cee-Jay Jonkers (eerste prins), Joylin Frans (eerste prinses), Hope van Wyk (Mej. Witteklip) en Ava Cloete (tweede prinses). Hulle het die dag saam met hul ouers geniet.


Debutantebal se wenners span die kroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article