Die Ouer-onderwyser-vereniging van die Long Acres-privaatskool wil graag die volgende borge bedank vir hul finansiële bydrae om die vroueoggend op 24 Mei by Schaftplaas ‘n groot sukses te maak: Schaftplaas-gasteplaas, EAT, 1 Space Project Management, Lifta, Insurance Zone, Jawitz Langebaan, Rstar Fitness, Village Living, Nava Leather, Biedouw Valley Rooibos, Appliance World Langebaan, L2 Architectural Draughting Consultants & Three Feathers en Circles in the Sand & Brights Langebaan.
Die ouer-onderwyser-vereniging
Long Acres-privaatskool, Langebaan

