Hoërskool Vredenburg se hoofseun vir 2020, Diederik Botha, is onlangs gekies om Die Burgerse jeugleierskonferensie te gaan bywoon. Altesaam 50 leiers van die Wes-, Noord- en Oos-Kaap kom jaarliks bymekaar vir dié opvoedkundige program.


Blink uit op alle gebiede . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article