Bjorn Verster, ‘n gr. 1-leerder aan die Hoërskool Porterville, het op Donderdag 13 Maart aan die Laerskool Olifantsvallei se Rooibal-tennistoernooi deelgeneem. Hy het vir die enkelafdeling ingeskryf en sy afdeling in die toernooi gewen.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article