Vrydag 31 Mei was Tekkie Tax-dag en die leerders van Laerskool Vredenburg het seker gemaak hulle sit hul beste voetjie vir liefdadigheid voor. Altesaam 1 100 plakkers is ten bate van Badisa verkoop.Foto:


  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025