Nie net het die skooljaar begin nie, maar ook die atletiekseisoen. Laer­skool Vredenburg het Saterdag 18 Januarie sy kleuresport­byeen­koms gehou. Kelly van Vught was een van die atlete wat op die baan te sien was. Foto’s: Sonja Kruger


Atletiekbyeenkoms baie kleurryk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025