Atlete wys hul staal by byeenkoms vir hoërskole

Op Vrydag 3 Februarie het verskeie plaaslike skole op die Vredenburgsportterrein bymekaargekom om hul atletiektalent in die derde Weskusatletiekbyeenkoms vir hoërskole te bewys. Die byeenkoms is deur Hoërskool Weston gereël en geborg deur Saldanhabaa


Op Vrydag 3 Februarie het verskeie plaaslike skole op die Vredenburgsportterrein bymekaargekom om hul atletiektalent in die derde Weskusatletiekbyeenkoms vir hoërskole te bewys. Die byeenkoms is deur Hoërskool Weston gereël en geborg deur Saldanhabaai-munisipaliteit.

You need to be Logged In to leave a comment.