Die atlete van Karitas Spesiale Skool het Donderdag 28 Februarie aan die Weskus-atletiekbyeenkoms vir spesiale skole deelgeneem. Dié kranige atlete het almal eerste plekke in hul onderskeie items behaal. Hulle het verlede week aan die provinsiale atletiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem. Saam met die span is Hilton Hess, onderwyser. Foto:


Atlete skitter by atletiekbyeenkoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 December 2025
    Weslander E-Edition – 4 December 2025

Gift this article