Die volgende atlete van die Hoërskool Hopefield het op 8-9 Maart puik gevaar by die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms. Denmar Jacobs (o.17) was eerste in die 110 m-hekkies en Anja Prins het goud in hamergooi verower (agter). Die stapper Ella van Vuuren (o.15) het brons in die 5 km-wedloop gewen en Stephanie van Zyl (o.19) was derde in die 10 km-stapwedloop.


Atlete kry medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 6 November 2025
    Weslander E-Edition – 6 November 2025